Administrasie

Skoolgeld

‘n Skoolgeld is ‘n ooreengekome bedrag geld wat ouers aan skole betaal, wat daarop gemik is om die gehalte van onderwys van leerders te verbeter.

Skoolbeleide

Zastron Gekombineerde Skool se Dissiplinêre Stelsel handel met positiewe/negatiewe punte.

Let wel:

Die skool maak gebruik van die Karri-toepassing vir veilige en maklike betalings
Daar is ‘n vervaldatum vir betaling gekoppel aan elke geleentheid

Toelatingsvorm

Laai gerus af