Koshuise

Zastron Gekombineerde Skool beskik oor drie koshuise waar leerders van reg oor die Vrystaat en Oos-Kaap gedurende die week gehuisves word.

Busroetes

Ons vervoer naweke koshuisleerders na die volgende bestemmings:

Busroetes

Môrelig

Huisves die Hoërskool en Laerskoolseuns met ‘n versorger wat na die grondslagfase (graad 1 -3) leerders omsien.

Rowan

Huisves die Laerskooldogters met ‘n versorger wat na die grondslagfase (graad 1 -3) leerders omsien.

Willie Viljoen

Huisves die Hoërskooldogters.

Ons Skool - Zassies
Vrystaatsgrond