Skoolgeld

Hoërskool Zastron
FNB
Takkode: 230832
Rekening: 62022 135 679

Skoolgeld en vrystelling

Skoolgelde is betaalbaar oor 11 maande vanaf Januarie 2026 – November 2026.

  • Middagetes beloop R40 per bord vir nie-koshuisleerders
  • Skoolgelde beloop R18 975 pj / R1 725 pm (4.4% verhoging)
  • Konsessies vir leerders tydens toetse en eksamens (lees en skryf) beloop R1000 per leerder per jaar
  • 3de kind – 50% koshuisgeld. R12 650 per kind per jaar / R1 150 per kind per maand
  • Busgelde vir alle buitemuurse aktiwiteite sal afsonderlik bepaal en gehef word.
    Koshuisgelde beloop R25 300 pj / R2 300 pm (0% verhoging)

Indien die volle jaar se skoolgelde vooruitbetaal word teen 28 Februarie 2026 sal die 11de maand as korting dien. (R17 250 pj)

Januarie 2026 betaling is verpligtend. Aansoeke vir vrystelling van skoolgelde moet voor 28 Februarie 2026 ingedien word. Skoolgelde word eenmalig aan die begin van die jaar gehef en is betaalbaar oor 11 maande vanaf Januarie 2026 – November 2026.

KOSHUIS GELDE

Koshuisgelde word eenmalig aan die begin van die jaar gehef en is betaalbaar oor 11 maande vanaf Januarie 2026 – November 2026

  • Koshuisgelde beloop R25 300 pj / R2 300 pm (0% verhoging)
  • Koshuisgelde moet maandeliks vooruitbetaal word voor of op die 7de dag van elke maand


Indien die volle jaar se koshuisgelde vooruitbetaal word teen 28 Februarie 2026 sal die 11de maand as korting dien. (R23 000 pj)
Indien Koshuisgelde 2 maande of meer agterstallig is sal toegang geweier en die uitstaande bedrag oorhandig word

Januarie 2026 betaling is verpligtend

KOSHUISGELDE PER GESIN

  • 1ste twee kinders – 100% koshuisgeld. R25 300 per kind per jaar / R2 300 per kind per maand
  • 3de kind – 50% koshuisgeld. R12 650 per kind per jaar / R1 150 per kind per maand
  • 4de kind – Geen koshuisgeld. Gratis

Busgelde word afsonderlik gehef teen R600 (0% verhoging) per leerder per maand vir alle busroetes. (Standaard bedrag vir alle leerders.)

BUSGELDE

Busgelde word afsonderlik gehef teen R600 (0% verhoging) per leerder per maand vir alle busroetes. (Standaard bedrag vir alle leerders.).

  • Busgelde moet maandeliks vooruitbetaal word voor of op die 7de dag van elke maand
  • Indien Busgelde 2 maande of meer agterstallig is sal toegang geweier word en die uitstaande bedrag oorhandig word
  • Middagetes beloop R40 per bord vir nie-koshuisleerders
  • Fondsinsamelings mag ten bate van die koshuise aangebied word met vooraf toestemming vanaf die Beheerliggaam
Zastron Gekombineerde Skool