Skoolgelde is betaalbaar oor 11 maande vanaf Januarie 2026 – November 2026.
Indien die volle jaar se skoolgelde vooruitbetaal word teen 28 Februarie 2026 sal die 11de maand as korting dien. (R17 250 pj)
Januarie 2026 betaling is verpligtend. Aansoeke vir vrystelling van skoolgelde moet voor 28 Februarie 2026 ingedien word. Skoolgelde word eenmalig aan die begin van die jaar gehef en is betaalbaar oor 11 maande vanaf Januarie 2026 – November 2026.
Koshuisgelde word eenmalig aan die begin van die jaar gehef en is betaalbaar oor 11 maande vanaf Januarie 2026 – November 2026
Indien die volle jaar se koshuisgelde vooruitbetaal word teen 28 Februarie 2026 sal die 11de maand as korting dien. (R23 000 pj)
Indien Koshuisgelde 2 maande of meer agterstallig is sal toegang geweier en die uitstaande bedrag oorhandig word
Januarie 2026 betaling is verpligtend
KOSHUISGELDE PER GESIN
Busgelde word afsonderlik gehef teen R600 (0% verhoging) per leerder per maand vir alle busroetes. (Standaard bedrag vir alle leerders.)
Busgelde word afsonderlik gehef teen R600 (0% verhoging) per leerder per maand vir alle busroetes. (Standaard bedrag vir alle leerders.).